HOME | DD
Published: 2002-10-09 07:12:51 +0000 UTC; Views: 201; Favourites: 0; Downloads: 15
Redirect to original
Description
Virtually=========
It's an addiction
Stronger than my body
It's an obsession
Like love
Virtually love
I come to her
At night
Through the smoke fille haze
Of denail
To caress her
As she takes a hold
And I know
I can no longer leave
It's an attrition
Stronger than my soul
It's an obsession
Like hate
Virtually hate
Amper
=====
Dis 'n verslawing
Sterker as my vlees
Dis 'n obsessie
Soos liefde
Amper liefde
Ek kom na haar
In die nag
Deur die rook gevulde waas
Van ontkennig
Om haar te streel
Soos sy haar greep kry
En ek weet
Ek sal haar nooit verlaat nie
Dis verweering
Sterker as my siel
Dis 'n obsessie
Soos haat
Amper haat
