HOME | DD

Published: 2014-10-16 20:31:06 +0000 UTC; Views: 422; Favourites: 19; Downloads: 0
Redirect to original
Description
AtrumAcademy is currently open, so go check it out and please join us! Do it for Luna and Crescent!
Spacebackground(c)palnk
Kitty base i tweaked(c)Boadopts
Luna&Crescent(c)Ch4rm3d
Related content
Comments: 22
parameister [2014-10-19 20:27:48 +0000 UTC]
aah i kinda wanna join again but i'm really horrible at keeping up with rp groups ;n;
👍: 0 ⏩: 1
Ch4rm3d In reply to parameister [2014-10-20 11:01:27 +0000 UTC]
awwww.... QnQ you should try anyway.
👍: 0 ⏩: 1
parameister In reply to Ch4rm3d [2014-10-21 03:25:05 +0000 UTC]
yeah okay i guess i'll try. question is do i use one of the many characters i already have or come up with a new one... hmmm
👍: 0 ⏩: 1
Ch4rm3d In reply to parameister [2014-10-23 12:32:13 +0000 UTC]
XD ahaha it's usually fun coming up with new ones, but old ones are loved <3
👍: 0 ⏩: 0
Jellynoms [2014-10-18 11:11:23 +0000 UTC]
Dis so mooit met die sterre veral die kat se illusion ding wat jy gedoen het. wow baie mooi * u *
👍: 0 ⏩: 1
Ch4rm3d In reply to Jellynoms [2014-10-18 12:43:11 +0000 UTC]
XD ahaha dankie dankie. Dis 'n space kitty~
👍: 0 ⏩: 1
Jellynoms In reply to Ch4rm3d [2014-10-18 20:42:23 +0000 UTC]
awwww space kitties is so cute! >w<
👍: 0 ⏩: 1
Ch4rm3d In reply to Jellynoms [2014-10-18 21:04:25 +0000 UTC]
XD ahaha that they are, that they are.
👍: 0 ⏩: 0
Libra-Dragoness [2014-10-16 20:48:51 +0000 UTC]
Oooh wow. Dis nogal iets waarvan ek sal hou 3
Maar ek's nooit goed met hierdie RP-based groepe nie.
👍: 0 ⏩: 1
Ch4rm3d In reply to Libra-Dragoness [2014-10-17 17:26:39 +0000 UTC]
Aww, rp groups is nie altyd vir almal nie, ahaha ek't nog net een Suid Afrikaner gekry op een van die rp groups. XD Maar die een is baie lekker en chill.
👍: 0 ⏩: 1
Libra-Dragoness In reply to Ch4rm3d [2014-10-17 17:43:30 +0000 UTC]
Ahahah Ek sal daaroor dink c: Kyk ek sal eerder RP groepe join as een van my vriende die founders is, soos BlazingStarO en Jewel-Shapeshifter
Hulle het altwee baie goie RP groepe (wat ek nog-nie ge-join het nie... X'D)
Maar uhm, ja.
Op die oomblik wil ek net consentreer (Spelling, wat is spelling XD) op commissions en persente
ffff my spelling is aaklig in Afrikaans urrrrggghhh
👍: 0 ⏩: 3
BlazingStarO In reply to Libra-Dragoness [2014-10-18 05:13:42 +0000 UTC]
Oh herrowww
I speak Engrish only. Yus.
*fetches the Google translates*
👍: 0 ⏩: 1
Libra-Dragoness In reply to BlazingStarO [2014-10-18 09:15:09 +0000 UTC]
X'D It's just about how I fail at RP groups...
👍: 0 ⏩: 0
Ch4rm3d In reply to Libra-Dragoness [2014-10-17 20:15:16 +0000 UTC]
Oooouch, oooh dit maak seer, eerder iemand anders se group join as myne ooouch b'awwww *shot* Ahaha nee nee ek verstaan. XD awww hul het nogals baie groups, ek't bietjie gekyk. Jy moet bietjie groups join, mens sal nie glo eintlik hoe baie die groups mens bloodstel aan goed nie en mens druk om better te raak nie.
Ahaha spelling suck in Afrikaans, geen spelcheck soos met Engels nie, maar ek verstaan, fokus op dit wat geld/points inbring. XD
👍: 0 ⏩: 1
Libra-Dragoness In reply to Ch4rm3d [2014-10-17 20:32:59 +0000 UTC]
Ja, soos ek gesê het, ek sal DALK join. DALK. MISKIEN. MAYBE. PERHAPS. ...Jy kry die prent XD
Wel dis naaweek wat bedoel geen wek wat bedoel CREATE CHARACTERS SPAM
Ek sal nou nou deur die reëls gaan en kyk nâ als, maar ek is nou besig met 'n bietjie late night gaming (Sly 4 <3 )
👍: 0 ⏩: 1
Ch4rm3d In reply to Libra-Dragoness [2014-10-17 20:37:41 +0000 UTC]
XD ahaha nee moet nie warry nie jong, ek wil regtig nie mense dwing om die group te join nie, die lekker ding van die groups is om te join saam 'n vriend of iets, of klaar 'n vriend daar te he.
en dis awesome! Sien uit vir die spam!
Sly 4? Ek het nog nie daarvan gehoor nie? (en ek pride myself daarin om 'n bree knowhow te he van games en goed)
👍: 0 ⏩: 1
Libra-Dragoness In reply to Ch4rm3d [2014-10-17 20:45:00 +0000 UTC]
Hmm... Ek het deur die Species List gelees van die groep... Ek sien dat demons toegelaat is. Maar my vraag is, watse soort demons? Mag hulle soos anthro wees, of gijinka, of so aan. Ek het al demons gesien wat soon 'n anthro jakkals lyk, befoorbeeld?
Ek wil net seker maak, want ek het 'n karakter in gedagte, maar ek wil nie my naam gat maak nie X'D (Ek gaan jou nog baie spam met vra, watch net)
👍: 0 ⏩: 1
Ch4rm3d In reply to Libra-Dragoness [2014-10-18 13:55:31 +0000 UTC]
Ons grootste reel is maar geen anthros(hul moet nog mens lyk op 'n punt, ek weet nie hoe om dit te verduidelik nie, maar as hul soos 'n naga is wat groot slang lyf en die hele ding het, moet hul 'n 'human' form he) Maar ek dink die veiligste sal wees om op die journal te vra dan sal die founder jou beter kan antwoord.
XD aww nee dis fine, ek gee nie om om gespam te word nie.
👍: 0 ⏩: 1
Libra-Dragoness In reply to Ch4rm3d [2014-10-18 14:01:15 +0000 UTC]
Ja, ek het op die journal gevra, ek vag nog vir 'n antwoord.
👍: 0 ⏩: 1
Ch4rm3d In reply to Libra-Dragoness [2014-10-18 14:07:39 +0000 UTC]
Ooh okay, ek dink die founder's net besig, sy's op die oomblik by haar huis huis. XD
👍: 0 ⏩: 0
CynderNightingale In reply to Libra-Dragoness [2014-10-17 18:38:38 +0000 UTC]
*gets google translate* o3o
👍: 0 ⏩: 1
Libra-Dragoness In reply to CynderNightingale [2014-10-17 18:53:56 +0000 UTC]
X'D Its about me fucking up in RP groups...
👍: 0 ⏩: 0