HOME | DD
Published: 2008-11-04 17:58:02 +0000 UTC; Views: 244; Favourites: 1; Downloads: 0
Redirect to original
Description
in die swart gat van vandagwaar alles vergiftig voel
en waar deurmekaargeit
opgaar onder ooglede
om met skaamte te stort
was jy my son
in die verbleikdheid van die nag
waar lig deur tronktralie skrefies val
om my nagmerries in te kleur
met die lyke van motte en rysmiere
wat op elke vlak en daal verlep
was jy my maan
Related content
Comments: 5
matt-taylor21 [2009-07-12 18:25:49 +0000 UTC]
of course i want the translation when you have time of course
👍: 0 ⏩: 0
AlienationZombie [2008-11-19 06:58:41 +0000 UTC]
Awesome!
Soos altyd is jou skryf styl en woord gebruik ideaal om jou boodskap oor te dra en 'n prentjie te teken om dit te begelei.
👍: 0 ⏩: 1
Grotesque46 In reply to AlienationZombie [2008-11-27 18:27:25 +0000 UTC]
baie dankie... ek blameer breytenbach daarvoor
👍: 0 ⏩: 0
Tar1988 [2008-11-06 22:23:29 +0000 UTC]
In some sick, perverted, degraded kind of world, this is very romantic, is it not ?
👍: 0 ⏩: 1
Grotesque46 In reply to Tar1988 [2008-11-07 20:00:41 +0000 UTC]
sick perverted degraded romance is the only kind worth having.
Remember, denial isn't just a state of mind in which one refuses to accept facts as they are,
it is ALSO a river in Egypt
👍: 0 ⏩: 0







