HOME | DD

jfranken — Value Chart

Published: 2010-06-06 09:00:53 +0000 UTC; Views: 268; Favourites: 0; Downloads: 15
Redirect to original
Description Experiment with colour using only Winsor & Newton

Layers from bottom to top:
Original Colour (Indian Red,Terre Verte,Permanent Crimson Lake,Yellow Ochre,VanDyke Brown,Burnt Umber,Raw Umber,Cadmium Red,Phthalo Blue,Prussian Blue,Oxide of Chromium,Cadmium Yellow Deep Hue)
Tint
Tone
Shade
Warm
Cool
Neutral
Related content
Comments: 6

renedutoitart [2010-06-08 13:15:42 +0000 UTC]

jong ek weet nie. ek het nog nooit sulke charts probeer verf nie. & jou lys laat my kop draai...
ons het op tech begin verf met wit, swart & 1 kleur (ek het altyd blou gekies...)
toe het ek maar begin met chalk pastels -lekker, want n' mens hoef nie die kleure te meng nie & kan baie gou agter kom watse kleure voorkeur kry. n' mens kan lekker met kleur speel met pastels.
met die verf het ek in een of anderboek gelees om te begin met net n paar kleure & dan van daar by te koop soos jy begin agter kom wat jy nodig het, so ek het met wit, yellow ochre, n' donker rooi?, burnt sienna, french ultramarine blou begin.
ek het nou maar onlangs groen & n' helderder geel & rooi bygekoop (sien ek weet nie eers die name van die goed nie!)...(o & flesh tint, waarvan ek niks hou nie) ek dink met minder kleure moet jy meng om te kry wat jy wil he, so dis beter oefening.
dis nou natuurlik vir portrette, sal nie weet hoe gemaak met landskappe nie..? hoop dit help bietjie?

👍: 0 ⏩: 1

jfranken In reply to renedutoitart [2010-06-08 13:56:20 +0000 UTC]

Thanks dit help baie.

As jy na die yellow ochre kyk (4e van links) sal jy sien die onderste blok is die oorspronklike kleur uit die buis uit.
Tint: Die een net bo hom het ek net bietjie flake white bygevoeg om hom liger te maak (tint).
Tone: Mengsel van yellow ochre + grys (lamp black en wit)
Shade: Yellow ochre + lamp black
Warm: Hier het ek net 'n helder geel bygevoeg om die oorspronklike kleur warmer te maak
Cool: Hier het ek weer net 'n bietjie blou bygevoeg om die oorspronklike kleur koeler te laat lyk
Netral: Oorspronklike kleur + complimentary

Hierdie het my al klaar bietjie oefening gegee om die value (lig/donker) van die kleur te verander deur net wit of swart by te voeg. Exactly wat jy se!

👍: 0 ⏩: 1

renedutoitart In reply to jfranken [2010-06-08 15:43:43 +0000 UTC]

mmm, lyk my jy's die tegniese tipe, ek dink ek gaan miskien meer op gevoel eerder as om te veel daaroor te dink (& al die terme te ken)...? maar ja, dit kan nogal confusing raak, ek het maar daar op n' stadium redelik verlore & verdwaal gevoel

👍: 0 ⏩: 1

jfranken In reply to renedutoitart [2010-06-09 12:21:32 +0000 UTC]

Praat van verlore en verdwaal. Ek dink die rede vir my oefening was om by die regte kleur te probeer uitkom as ek een soek want van dit weet ek min. Duidelik 'n beginner!

My paintings het actually vir myself 'n bietjie childish begin lyk. Bv ek gebruik wit vir highlights ipv 'n tint/tone. Daar is te veel kleur! Waar in die wereld sien jy pure white? vrek min!

My nuwe mission is om goeie kleur te kan meng. Ek dink dit is een van die grootste skills en probably die mees belangrikste ding wat 'n painting professioneel laat lyk.

👍: 0 ⏩: 1

renedutoitart In reply to jfranken [2010-06-09 15:25:51 +0000 UTC]

nee wat, as ek na jou 'sarah' kyk, lyk dit darem nie vir my asof jy so vreeslik sukkel nie...

👍: 0 ⏩: 1

jfranken In reply to renedutoitart [2010-06-09 15:28:28 +0000 UTC]

Haha dankie!

👍: 0 ⏩: 0