HOME | DD

Published: 2011-06-22 12:01:37 +0000 UTC; Views: 2043; Favourites: 15; Downloads: 19
Redirect to original
Description
Perona from One Piece. (And Bearsy at the back!)She may be one of the "bad guys" but she has such an awesome look, I just HAD to draw her. She is so punk rock
Critique is welcome
Related content
Comments: 15
SketchyOne [2011-07-05 10:48:32 +0000 UTC]
i do think she is something else then punk rock probably some japan name i dont know i guess sumthing like crazy neo tokyo punk goth or uhm sumthing like that anyways i love bearsy in the background ^^
👍: 0 ⏩: 1
RancidAlice In reply to SketchyOne [2011-07-05 11:46:50 +0000 UTC]
Hehe, like the Neo Tokyo Punk Goth combo
👍: 0 ⏩: 1
SketchyOne In reply to RancidAlice [2011-07-05 11:48:49 +0000 UTC]
me too ^^ but i liked bearsy more ^^
👍: 0 ⏩: 0
Septor-BF109 [2011-06-22 12:11:38 +0000 UTC]
Die beer met die dokter mask is Epic !! konnie die engels vir surgeon onthou nie? Jou art is fantasties!! ek luve die depth perseption in die background en ek is mal oor die manier hoe jy die hare en oe ge doen het. Die lyn werk is crisp WOW
👍: 0 ⏩: 1
RancidAlice In reply to Septor-BF109 [2011-06-22 19:39:40 +0000 UTC]
Wow, thanx Sep Dit is 'n moeviese kompliment vir my wanneer dit van jou af kom! Ja, ek doen alles met die muis, so my linework vat nogal lank. Spaar nog vir my tablet
Ek try op die oomblik om vector shading te doen, wat dink jy daarvan?
👍: 0 ⏩: 1
Septor-BF109 In reply to RancidAlice [2011-06-23 09:33:47 +0000 UTC]
n Tablet is nie als nie, as ek met vector werk dan is n muis die beste. Ek het ge dog jy het die artwork in Illustrater ge doen en dan photoshop toe ge vat, maar die vector shading lyk ver my beter op die tieppie artwork. ek geniet die tablet want ek kan vinnig gou iets teken, maar as ek meer dissepliene gehaat het soos jy sou ek hom nie eers gebruik nie. jou lynwerk is baie beter as myne
👍: 0 ⏩: 1
RancidAlice In reply to Septor-BF109 [2011-06-24 06:03:59 +0000 UTC]
Dankie Maar al rede hoekom ek die discipline het, is omdat ek nie 'n tablet het nie. (Het actually eers onlangs daarvan gehoor lol) Nee, ek gebruik glad nie Illustrator nie, eks gans en al te dom vir dit XD Ek teken my lyne met die Pen Tool in Photoshop, en gebruik dit ook om die areas te kies vir die shading. Sukkel nog net om die regte areas te kies, want ek het geen agtergrond in vector nie
Ons moet eenkeer 'n Colobaration doen
Jy teken en ek kleur in. Ek onthou nog hoe jy al die teken gedoen het vir jou boek, en ek dit ingekleur het, awesome tye
👍: 0 ⏩: 1
Septor-BF109 In reply to RancidAlice [2011-06-24 09:39:18 +0000 UTC]
n Colabaration sal exelent wees!! Maar ons moet iets doen waarvan ons altwee hou, dit gan tricky wees, jy is baie in die Japenese culture in en ek is nou weer an die European side. Miskien iets van n game of movie? Kan oldschool wees of fresh. dalk moet ons elkeen n lys maak van movies, games en karakters en dit vir mekaar email? Het jy enige iedees om hierdie delemma uit te sort?
👍: 0 ⏩: 1
RancidAlice In reply to Septor-BF109 [2011-06-24 18:05:09 +0000 UTC]
Ek dink jou idee is die beste. Ons maak 'n lys van games. (Movies kan seker ook werk, maar ek dink ons het semi dieselfde smaak in games om oor iets ooreen te kom) So ek sal jou mail met 'n paar chars van games wat my laat tick, en jy kan reply met enes wat jy like. Dan kan ons op een besluit. Wat dink jy daarvan?
👍: 0 ⏩: 1
Septor-BF109 In reply to RancidAlice [2011-06-26 08:34:12 +0000 UTC]
Sounds like a plan, hier is n link van my top 25 games of all time, weet nie of jy hier iets gan sien wat jy like nie, laat weet maar. ek is opgewonde [link]
👍: 0 ⏩: 1
RancidAlice In reply to Septor-BF109 [2011-06-29 07:43:26 +0000 UTC]
Ek het vir jou mail gestuur, hoop ek het die regte address!
👍: 0 ⏩: 1
Septor-BF109 In reply to RancidAlice [2011-06-30 06:20:11 +0000 UTC]
hey! ek het niks ge kry nie, jy kan op fb ook stuur? of bomerman109@gmail.com
👍: 0 ⏩: 1
RancidAlice In reply to Septor-BF109 [2011-06-30 06:28:13 +0000 UTC]
Ek het dit nou na hierdie email gestuur. For some reason het jy nie die email gekry wat ek na jou Facebook email gestuur het nie.
👍: 0 ⏩: 0